Die Oorblyfsel en Sy Sending

Lesing 12 vervolg...

Die universele kerk bestaan uit almal wat waarlik in Christus glo, maar in die laaste dae, ten tyde van grootskaalse afvalligheid, is ‘n oorblyfsel uitgeroep om die gebooie van God te onderhou en die geloof van Jesus te . Hierdie oorblyfsel kondig die begin van die oordeelsuur aan, verkondig verlossing deur Christus, en dien as voorloper vir die wederkoms van Christus. Hierdie aankondiging word gesimboliseer deur die drie engele van Openbaring 14; dit val saam met die oordeelswerk in die hemel en loop uit op ‘n daad van bekering en hervorming op aarde. Elke gelowige word geroep om persoonlik aan hierdie wêreldomvattende getuienis deel te neem. – “Fundamentele Leerstellings,” 12.




Met die oog op die spoedige wederkoms van Christus en die noodsaaklikheid om klaar te maak om Hom te ontmoet, dring God se ernstige, hartstogtelike beroep deur tot elkeen se hart: “Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag en van haar plae ontvang nie. Want haar sondes reik tot aan die hemel, en God het haar ongeregtighede onthouOpenb. 18:4,5

NOTAS: